P.G. du Plessis

P.G. du Plessis

Pieter Georg du Plessis is op 14 Julie 1934 op Boshof in die Vrystaat gebore. Sy pa was vir veertig jaar onderwyser in Engels in die Vrystaat. Pieter, soos hy verkies om genoem te word, gaan skool op Cornelia en Heidelberg in Gauteng waar hy aan die Hoër Volkskool matrikuleer.

Hy behaal die grade:
BA -1955 -(Universiteit van Pretoria),
Onderwysdiploma- 1957 - (Pretoriase Onderwyskollege),
BA Honneurs - 1960- (Universiteit van die Witwatersrand)
Phd -1966 - (Universiteit van die Witwatersrand)

In sy beroepslewe maak hy 'n draai in die onderwys (Hoërskool Fakkel in Johannesburg), lektor by die Johannesburgse Onderwyskollege, senior lektor in Afrikaans en Nederlands by die Universiteit van die Witwatersrand, Direkteur by die Instituut vir Taal, L

If you like author P.G. du Plessis here is the list of authors you may also like

Buy books on Amazon

Total similar authors (30)