Hans du Plessis

Hans du Plessis

Hans du Plessis is op 15 Januarie 1945 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria en behaal ’n B.A. aan die Universiteit van Pretoria. Terwyl hy onderwys gee, verwerf hy ook die U.O.D., Hons. B.A. en M.A, laasgenoemde twee met lof, aan UNISA. In 1975 verwerf hy ’n doktorsgraad in Afrikaanse Taalkunde ook aan UNISA. Daarna volg hy ’n postdoktorale kursus in die linguistiek aan die Universiteit van Harvard. Hy woon verder in 1991 skryfskole in Iowa en Oklahoma by. Hy het reeds 160 publikasies agter sy naam, maar debuteer in 1978 as skeppende skrywer met die digbundel Kleinwild. Sy akademiese publikasies sluit taalkundehandboeke en taal- en letterkunde-artikels in nasionale en internasionale tydskrifte in. S

If you like author Hans du Plessis here is the list of authors you may also like

Buy books on Amazon

Total similar authors (20)