Jeanne Goosen

Jeanne Goosen

Jeanne Goosen is een van die veelsydigste én mees kontroversiële skrywers in Afrikaans. Sy debuteer in 1971 as digter met 'n Uil vlieg weg, opgevolg deur Orrelpunte. Ook as dramaturg druk sy haar stempel af met hoogs suksesvolle eenakters en kabarettekste, Drie eenakters. Maar dis veral as prosaskrywer dat sy vir haar 'n prominente plek in die Afrikaanse letterkunde oopskryf met die publikasie van Om 'n mens na te boots, 'n Kat in die sak, Louoond, Ons is nie almal so nie en die kortverhaalbundel 'n Gelyke kans. Haar mees onlangse prosawerk is Wie is Jan Hoender? (2001) en 'n Pawpaw vir my darling (2002). Sy het ook in 2003 die kabaret Desnieteenstaande geskryf, wat met groot sukses by verskeie kunstefeeste opgevoer is. Jeanne se werk word

If you like author Jeanne Goosen here is the list of authors you may also like

Buy books on Amazon

Total similar authors (15)