Riana Scheepers
She received her PhD from the University of Cape Town. She writes children's books, short fiction, and poetry.
If you like author Riana Scheepers here is the list of authors you may also like
Buy books on AmazonTotal similar authors (7)
-
Heléne Booyens
Heléne Booyens het van kleins af hondjies en perde in die kantlyne van haar skoolboeke gekrabbel. Vandag is sy ’n skrywer en illustreerder, asook ’n redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika. Sy het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, en ’n lisensie om slange te vang en hervestig.
Buy books on Amazon -
Lisa Jewell
LISA JEWELL was born in London in 1968.
Buy books on Amazon
Her first novel, Ralph's Party, was the best- selling debut novel of 1999. Since then she has written another twenty novels, most recently a number of dark psychological thrillers, including The Girls, Then She Was Gone, The Family Upstairs and The Night She Disappeared.
Lisa is a New York Times and Sunday Times number one bestselling author who has been published worldwide in over twenty-five languages. She lives in north London with her husband, two teenage daughters and the best dog in the world.
Lisa's Facebook page:
http://www.facebook.com/LisaJewelloff... -
-
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein en behaal die grade BA (HOD) en BA (Kommunikasiekunde) aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n BA (Hons.) in Kommunikasiekunde aan Unisa.
Buy books on Amazon
Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad in die sewentigs, waarna hy in 1982 mede-stigter en uitgewer van Bloemnuus (die eerste gratis weekkoerant in die Vrystaat) sou word en later die redakteur van Die Ekonoom (’n landwye saketydskrif). Hy was ook verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat se skakelburo voordat hy in 1987 Kaap toe verhuis en hom by Sanlam aansluit. In sy twee dekades by Sanlam is hy onder meer senior bestuurder: reklame, uitgewer van die kliëntetydsk -
Madelein Rust
Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind. Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies. As jong ma sluit sy aan by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, waar sy ’n aantal pryse wen in die vereniging se jaarlikse skrywerskompetisie vir amateurskrywers.
Buy books on Amazon
Sy waag haar hand aan romantiese kortverhale, en haar twee pogings in dié genre, Tango in die Kuberruim en Skarlakenvrou, verskyn in Huisgenoot. Een van haar kortverhale, Joy, verskyn in Bateleur Boeke se In ’n Neutedop, gevolg deur Die dag toe oom Willem geval het in Maskew Miller Longman se Literary Awards Edition p -
Sidney Gilroy
Sidney Gilroy is ’n projekbestuurder en digitale spesialis wat sedert 2015 deeltyds as stokperdjie skryf. Hy woon in Reebok, Suid-Afrika saam met sy kat.
Buy books on Amazon
~
Sidney Gilroy is a project manager and digital specialist who has been writing part-time as a hobby since 2015. He lives in Reebok, South Africa with his cat. -
An-Mari do Carmo
An-Mari do Carmo grew up on a farm in North-West, South Africa. From the moment she learned to read, books were her best friends, and she started writing her own stories from the age of nine.
Buy books on Amazon
Growing up, she was raised to be part of the KwaSizabantu (KSB) Mission, which she later realised is a legalistic cult. After attending school on the Mission, she went to study Languages and Literature with an emphasis on Creative Writing at the North-West University, Potchefstroom, and broke all ties with KSB while learning about the grace of the true gospel of Jesus Christ.
After graduating she started working as a children's book editor, furthering her love for the book world.
Today she is married and devotes her life to books, her family and her fait