Francois van Coke
If you like author Francois van Coke here is the list of authors you may also like
Buy books on AmazonTotal similar authors (1)
-
François Smith
Francois Smith doseer Afrikaanse letterkunde en kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy debuutroman, Kamphoer (2014), is met die ATKV-Prosaprys en die Sala vir Beste Debuutwerk bekroon. Voordat hy in 2015 die akademie betree het, het hy sy brood en botter as uitgewersredakteur verdien en het skrywers soos Elsa Joubert, P.G. du Plessis en Eben Venter begelei. Van sy verhale het in die bloemlesings Bloots, Kosblik, Skarlakenkoors en Op die spoor van verskyn; sy vertaling David Kramer: ’n Biografie is ook met ’n Sala-letterkundeprys bekroon. Hy het ’n Ph.D. in die letterkunde van die Universiteit van Kaapstad, was kortstondig ’n onderwyser en lank ’n kunsjoernalis. In ’n vorige lewe was hy ’n siviele ingenieur; in die vol
Buy books on Amazon